PLAY PODCASTS
RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

322 episodes — Page 6 of 7

Libstar wys ’n verbetering in groei in inkomste, wins en kontantvloei

Charl de Villiers, bestuurshoof van Libstar, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 17, 20267 min

Old Mutual herfokus sy strategie vir waardeontsluiting

Casper Troskie, finansiële hoof van Old Mutual, gesels oor die groep se winssyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 17, 20269 min

Die JSE sak terug en die olieprys bly bo $100 per vat

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth & Investments, gesels oor wat vandag vir haar in die markte uitstaan. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 17, 20267 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 17 Maart 2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 17, 202648 min

Waar maak ons die fout met kuberveiligheid?

Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, deel sy insigte oor hoe om kuberveiligheid toe te pas. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 16, 20269 min

So betaal jy belasting op kriptowinste

Nico Theron, belastingspesialis en stigter van Unicus Tax Specialists, verduidelik wat die belasting op kriptowinste behels. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 16, 20265 min

Nuwe tegnologie in oorlog … is dit so goed as wat die Amerikaners gehoop het

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, gesels oor nuwe tegnologie in oorlogvoering. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 16, 20266 min

Sun Internasional se aanlynbesigheid wys groei

Ulrik Bengtsson, bestuurshoof van Sun International, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 16, 20268 min

Die kommer oor die toekoms van vanjaar se suikeroes raak meer

Dr Thomas Funke, bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging (SA Rietkwekers), gesels oor die onsekerheid oor die toekoms van Tongaat Hulett en wat dit vir suikerboere beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 16, 20267 min

Markte styg vanmiddag en die rand wen veld, maar olie bly duur

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor wat vir hom op vandag se markte uitstaan, deel sy mening oor MTN se winssyfers wat vandag bekend gemaak is, en bespreek ook vandag se beweging in kleinhandelaandele. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 16, 20269 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 16 Maart 2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 16, 202649 min

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 13, 202619 min

Kyk na die risiko’s voor jy finansiële keuses in ‘n verhouding maak

Sean van Zyl, finansiële raadgewer by Old Mutual, deel sy insigte oor die risiko’s om na te kyk voordat jy finansiële keuses in ‘n verhouding maak. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 13, 20266 min

Die Wes-Kaap maak ‘n plan om entstowwe teen bek-en-klouseer by boere te kry

Chris Fourie, senior konsultant by Dairy Management Consulting, gesels oor die aankoms van entstowwe teen bek-en-klouseer in die Wes-Kaap. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 13, 20269 min

Die Straat van Hormuz bly gesluit en olie hou bo $100 ‘n vat

Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor Sasol en Naspers, hul aandeelpryse, die konflik in die Midde-Ooste, en deel haar vooruitsigte vir kleinhandelverkoopsyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 13, 20269 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 13 Maart 2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 13, 202650 min

Tinus drink koffie met Anndine Dippenaar

Anndine Dippenaar, direkteur by Kirchmann’s Incorporated, gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin sy werk, en hoe sy ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 12, 202610 min

Standard Bank doen selfs beter as hulle winsteiken

Sim Tshabalala, groepbestuurshoof van Standard Bank, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 12, 20269 min

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 12, 20268 min

Suid-Afrikaanse banke leef swaar in die huidige klimaat

Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, gesels oor Suid-Afrikaanse banke in die huidige ekonomiese klimaat. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 12, 20268 min

Markte bly onder druk, met oorlog in die Midde-Ooste wat ‘n volgende stap doen

Dawie Klopper, welvaartbestuurder en beleggingsekonoom by PSG Wealth, deel sy insigte oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 12, 20267 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 12 Maart 2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 12, 202649 min

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 11, 20266 min

Bitcoin raak weer aan $70 000 vandag

Carel de Jager, bestuurshoof van Sixpence, gesels oor Bitcoin wat vandag weer aan $70 000 raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 11, 20267 min

Rainbow Chicken se wins verdubbel

Wouter de Wet, bedryfshoof van Rainbow Chicken, bespreek die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 11, 20269 min

Verdienste by Outsurance styg na R2,3 miljard

Marthinus Visser, bestuurshoof van OUTtsurance, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 11, 202611 min

Harmony se wins styg met 9%

Beyers Nel, bestuurshoof van Harmony Gold, gesels oor hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 11, 20264 min

JSE leef swaar terwyl internasionale markte daal

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, deel sy mening oor vandag se markte en Growthpoint se tussentydse resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 11, 20266 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 11 Maart 2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 11, 202648 min

Die ekonomie groei, maar...

Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, deel sy mening oor die wisselvalligheid op die markte, Naspers- en Prosus-aandele ná Tencent se aankondiging, en Suid-Afrika se BBP-syfer. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 10, 202610 min

Slaan munt uit belastingwysigings in begroting

Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth, deel sy mening oor hoe om voordeel te trek uit die belastingwysigings in die begroting. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 10, 20268 min

Buitelanders soek Suid-Afrikaners met dié vaardighede

Paul Byrne, hoof van data-insigte en kliëntesukses by Pnet, gesels oor hul jongste Job Market Trends-verslag wat wys dat al hoe meer oorsese werksgeleenthede op Suid-Afrikaners gemik is. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 10, 20265 min

Hyprop se skip het behoorlik gedraai

Morné Wilken, uitvoerende hoof van Hyprop, gesels oor die groep se tussentydse finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 10, 20267 min

Iran-oorlog kan boere eerste hárd slaan

Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 10, 20264 min

Waterfall City hou net aan gee

Attacq is een van die voorste ontwikkelaars in die land, en hul vlagskipontwikkeling is Waterfall City in Midrand. Die uitvoerende hoof, Jackie van Niekerk, bespreek die maatskappy se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 10, 20269 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 10 Maart 2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 10, 202648 min

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 9, 20266 min

Ons gaan die Iran-oorlog gou aan ons brandstoftenks voel

Dr. Christie Viljoen, ekonoom by PwC, deel sy mening oor die impak van die Iran‑oorlog op plaaslike brandstofpryse. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 9, 20268 min

Die weer waai teen Santam-winste in laat-2025

Wikus Olivier, finansiële hoof van Santam, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 9, 202612 min

Die regering wil ’n R155 miljard eiendomsmaatskappy staanmaak

James de Villiers, woordvoerder van die departement van openbare ondernemings en infrastruktuur, gesels oor die regering se planne om ’n eiendomsmaatskappy te stig. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 9, 20269 min

’n Donkerblou Markte-Maandag

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 9, 20266 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 9 Maart 2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 9, 202648 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. . Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 6, 202616 min

Daar is nog waarde in ‘n belastingvrye spaarrekenin

Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, gesels oor belastingvrye spaarrekeninge. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 6, 20266 min

Standard Bank wys beter handelstoestande in Afrika

Phillip Myburgh, handelshoof van besigheids- en kommersiële bankwese by Standard Bank, gesels oor die Africa Trade Barometer. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 6, 20268 min

Die konflik in die Midde-Ooste weeg nog swaar op wêreldmarkte

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, deel haar insigte oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 6, 20268 min

Showmax-kykers kan aangaan soos in die verlede … vir nou

Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, gesels oor Showmax. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 6, 20266 min

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 6 Maart 2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 6, 202649 min

Impala se wins skiet vyfvoudig die hoogte in – en meer word verwag

Johan Theron, uitvoerende hoof van Implats, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 5, 202611 min

Arbeidswetgewing kan binnekort baie verander

Prof. Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks Prokureurs, gesels oor arbeidswetgewing wat binnekort wesenlik kan verander. Volg RSG Geldsake op Twitter

Mar 5, 20265 min