
NP VAN WYK LOUW SE NALATENSKAP VIR DIE MODERNE GESLAG deur Johan Rademan
August 13, 202029m 15s
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
NP van Wyk Louw, selfs 50 jaar ná sy dood, het steeds deur sy werk die vermoë om skrywers en filosowe te inspireer. Johan Rademan gesels in 'n rondetafelgesprek met twee filosowe oor Louw se nalatenskap vir 'n moderne geslag. Prof. Louise du Toit (Universiteit Stellenbosch) kyk o.a. na die drie volkskrisisse wat Johan Degenaar en NP van Wyk Louw in 'n gesprek met mekaar gevoer het, en hoe universeel dit selfs tot vandag is. En Prof. Pieter Duvenhage (Akademia) belig drie fasette van Van Wyk Louw wat vir die modern geslag ter sake kan wees.