
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Die lewensverhaal van André van der Merwe, koorleier en dirigent van die Stellenberg Meisieskoor en die Stellenbosch Universiteitskoor. Laasgenoemde het verskeie kere koning gekraai het by die Wêreld Koorspele. Sedert 2012 is die koor nommer een op Interkultur se wêreldranglys van die top 1 000 amateurkore. Die Stellenberg Meisieskoor is ook onder die top 20 op hierdie ranglys. André praat openhartig oor sy grootworddae op Beaufort-Wes en hoe 'n fratsongeluk sy droom om konsertpianis te word, hom in 'n heel ander rigting gestuur het - alles ten goede.