PLAY PODCASTS
LOKSTEM VAN 'N DIONUSUS deur Ina Strydom

LOKSTEM VAN 'N DIONUSUS deur Ina Strydom

RSG Dokumentêr

September 8, 202226m 50s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Die akteur Louis van Niekerk is reeds meer as vyf dekades lank aan die werk in die Suid-Afrikaanse teaterbedryf.  Hy vertel van sy gunstelingrolle, mense wat ‘n groot invloed op sy loopban gehad het, en sy hoop vir die toekoms van die teater.