PLAY PODCASTS
FRANS SE VONKEL – DIE STORIE VAN FRANSE VONKEL IN SUID-AFRIKA deur Johan Rademan

FRANS SE VONKEL – DIE STORIE VAN FRANSE VONKEL IN SUID-AFRIKA deur Johan Rademan

RSG Dokumentêr

August 26, 202136m 10s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Ons vier vanjaar 50 jaar van bottelgegiste vonkelwyn in Suid-Afrika. Die Franse monnike het die “sterre in wyn” reeds in 1670 die eerste keer geproe toe Dom Perignon die toevallige chemie-in-die-glas in ‘n Benediktynse klooster ontdek het. Suid-Afrika se eerste poging om bottelgegiste champagne te maak was 300 jaar later toe die wynpionier, Frans Malan van Simonsig, die eerste Kaapse Vonkel teen R3 per bottel gemaak het. Champagne is ‘n handelsmerk wat slegs uit die streek van Champagne in Frankryk op ‘n etiket aangebring mag word. In Suid-Afrika verwys ons na bottelgegiste vonkelwyn op etikette as MCC of Cap Classique. Alle champagne is dus vonkelwyn, maar alle vonkelwyn is nie champagne nie!