PLAY PODCASTS
AS JY LOOP HET JY HOOP deur Lizelle de Bruin

AS JY LOOP HET JY HOOP deur Lizelle de Bruin

RSG Dokumentêr

July 21, 202224m 59s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Die Pelgrimstog van Hoop is 'n pelgrimsroete wat die oudste kerke van Suid-Afrika besoek. Die roete kan gevolg word van Stellenbosch of Robertson af en loop deur die Overberg tot by Agulhas aan die suidpunt van Afrika. Pelgrims kan ook korter dele stap. Die roete neem jou deur van die mooiste dele in die land – onder meer Greyton, Genadendal, die Hemel-en-Aardevallei, Walkerbaai en Baardskeerdersbos. Die roete volg ook die geskiedenis van die land, en loop deur ou sendingstasies soos Genadendal en Elim met hulle uitsonderlike verhale en argitektuur.