PLAY PODCASTS
AGTER DIE MASKER - DEEL 2 deur Esté de Klerk

AGTER DIE MASKER - DEEL 2 deur Esté de Klerk

RSG Dokumentêr

March 31, 202229m 46s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Die pandemie het ons lewe onherroeplik verander. Nog nooit voorheen is die mensdom op byna elke vasteland op aarde saamgesnoer deur een gebeurtenis nie. Baie is gesê oor die simptome van die Coronavirus, nuwe variante wat uitbreek het, lande se positiwiteitskoerse, nuwe daaglikse gevalle en sterftesyfers. Min is egter gesê oor die emosionele impak wat die pandemie gehad het op dokters, verpleegsters en pasiënte, en die diep wonde in die psige wat moontlike jare sal neem om te genees. Hoor die stemme van dokters en pasiënte oor die emosionele impak van die pandemie op hulle lewe en loopbane.