PLAY PODCASTS
Reisigers

Reisigers

Louis Janse van Rensburg

16 episodesEN

Show overview

Reisigers launched in 2024 and has put out 16 episodes, alongside 2 trailers or bonus episodes in the time since. That works out to roughly 8 hours of audio in total. Releases follow a roughly quarterly cadence.

Episodes typically run twenty to thirty-five minutes — most land between 17 min and 31 min — though episode length varies meaningfully from one episode to the next. None of the episodes are flagged explicit by the publisher. It is catalogued as a EN-language Fiction show.

There hasn’t been a new episode in the last ninety days; the most recent episode landed 6 months ago. Published by Louis Janse van Rensburg.

Episodes
16
Running
2024–2025 · 1y
Median length
23 min
Cadence
Quarterly-ish

From the publisher

South Africa’s first ever feature-length podcast film. Reisigers takes you on a journey of self-discovery, loss, love, and adventure - all in a cinematic experience for your ears. d-_-b

Latest Episodes

Ep 16Reeks: Reisigers - Ep #5/5 - Sterrestof (Finale)

Reisigers: Die Reeks - Episode #5 van 5 - Sterrestof (Finale). Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks. Die finale episode van Reisigers: Die Reeks - Episode #5 "Sterrestof". Konflik. Pyn. Verlossing. Hernuwing. Alles kom vol sirkel terug na waar dit begin het. Is ons vriende gereed? —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl. Klankontwerp deur Gideon Botes. Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën. Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark. Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film. Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore. Oorspronklike dialoog. Meeslepende toneelbeskrywings. Talentvolle stemkunstenaars. Betowerende musiek. Atmosferiese byklanke ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek. —— Luister Skakels: Vind, volg en lusiter na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube. Webwerf: www.louis.africa/reisigers Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599 Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E —— Aanbieder: Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers. Louis Janse van Rensburg is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Johannesburg, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap. https://www.linkedin.com/in/louisjvr/ [email protected]

Nov 14, 202529 min

Ep 15Kommentaar: Ep #4 (Reisigers Reeks)

Kommentaar: Episode #4 (Reisigers: Die Reeks) Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #4 "Rigting". Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl. Klankontwerp deur Gideon Botes. Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën. Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark. Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film. Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore. Oorspronklike dialoog. Meeslepende toneelbeskrywings. Talentvolle stemkunstenaars. Betowerende musiek. Atmosferiese byklanke ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek. —— Luister Skakels: Vind, volg en lusiter na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube. Webwerf: www.louis.africa/reisigers Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599 Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E —— Aanbieder: Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers. Louis Janse van Rensburg is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Johannesburg, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap. https://www.linkedin.com/in/louisjvr/ [email protected]

Nov 11, 202523 min

Ep 14Reeks: Reisigers - Ep #4/5 - Rigting

Reisigers: Die Reeks - Episode #4 van 5 - Rigting. Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks. Ons vang op met die voorlaaste Episode #4 "Rigting". Die pad na die einde word korter. Die vriende berei hulself voor vir ’n afskeidspartytjie, maar dit is nie net die partytjie wat wag nie. Waarheid. Konfrontasie. ’n Breekpunt. Trek ’n stoel nader en kom ons spring in. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl. Klankontwerp deur Gideon Botes. Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën. Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark. Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film. Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore. Oorspronklike dialoog. Meeslepende toneelbeskrywings. Talentvolle stemkunstenaars. Betowerende musiek. Atmosferiese byklanke ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek. —— Luister Skakels: Vind, volg en lusiter na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube. Webwerf: www.louis.africa/reisigers Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599 Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E —— Aanbieder: Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers. Louis Janse van Rensburg is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Johannesburg, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap. https://www.linkedin.com/in/louisjvr/ [email protected]

Nov 7, 202522 min

Ep 13Kommentaar: Ep #3 (Reisigers Reeks)

Kommentaar: Episode #3 (Reisigers: Die Reeks) Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #3 "Asem". Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl. Klankontwerp deur Gideon Botes. Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën. Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark. Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film. Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore. Oorspronklike dialoog. Meeslepende toneelbeskrywings. Talentvolle stemkunstenaars. Betowerende musiek. Atmosferiese byklanke ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek. —— Luister Skakels: Vind, volg en lusiter na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube. Webwerf: www.louis.africa/reisigers Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599 Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E —— Aanbieder: Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers. Louis Janse van Rensburg is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Johannesburg, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap. https://www.linkedin.com/in/louisjvr/ [email protected]

Nov 5, 202527 min

Ep 12Reeks: Reisigers - Ep #3/5 - Asem

Reisigers: Die Reeks - Episode #3 van 5 - Asem. Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks. Ons vang op met Episode #3 "Asem". Onderliggende motiewe begin na vore kom soos ons 4 vriende die lang pad terug huis toe neem. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl. Klankontwerp deur Gideon Botes. Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën. Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark. Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film. Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore. Oorspronklike dialoog. Meeslepende toneelbeskrywings. Talentvolle stemkunstenaars. Betowerende musiek. Atmosferiese byklanke ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek. —— Luister Skakels: Vind, volg en lusiter na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube. Webwerf: www.louis.africa/reisigers Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599 Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E —— Aanbieder: Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers. Louis Janse van Rensburg is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Johannesburg, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap. https://www.linkedin.com/in/louisjvr/ [email protected]

Jul 3, 202527 min

Ep 11Kommentaar: Ep #2 (Reisigers Reeks)

Kommentaar: Episode #2 (Reisigers: Die Reeks) Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #2 "Duiwels". Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl. Klankontwerp deur Gideon Botes. Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën. Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark. Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film. Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore. Oorspronklike dialoog. Meeslepende toneelbeskrywings. Talentvolle stemkunstenaars. Betowerende musiek. Atmosferiese byklanke ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek. —— Luister Skakels: Vind, volg en lusiter na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube. Webwerf: www.louis.africa/reisigers Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599 Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E —— Aanbieder: Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers. Louis Janse van Rensburg is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Johannesburg, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap. https://www.linkedin.com/in/louisjvr/ [email protected]

Jun 5, 202545 min

Ep 10Reeks: Reisigers - Ep #2/5 - Duiwels

Reisigers: Die Reeks - Episode #2 van 5 - Duiwels. Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks. Ons vang op met Episode #2 "Duiwels". ‘n Paar jaar later. Die lewe het haar eie plan geskryf. Ons begin leer van die stil duiwels wat by ons vriende spook... maar die pad roep weer. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl. Klankontwerp deur Gideon Botes. Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën. Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark. Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film. Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore. Oorspronklike dialoog. Meeslepende toneelbeskrywings. Talentvolle stemkunstenaars. Betowerende musiek. Atmosferiese byklanke ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek. —— Luister Skakels: Vind, volg en lusiter na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube. Webwerf: www.louis.africa/reisigers Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599 Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E —— Aanbieder: Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers. Louis Janse van Rensburg is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Johannesburg, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap. https://www.linkedin.com/in/louisjvr/ [email protected]

May 23, 202536 min

Ep 9Kommentaar: Ep #1 (Reisigers Reeks)

Kommentaar: Episode #1 (Reisigers: Die Reeks) Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #1 "Saam". Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl. Klankontwerp deur Gideon Botes. Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën. Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark. Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film. Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore. Oorspronklike dialoog. Meeslepende toneelbeskrywings. Talentvolle stemkunstenaars. Betowerende musiek. Atmosferiese byklanke ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek. —— Luister Skakels: Vind, volg en lusiter na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube. Webwerf: www.louis.africa/reisigers Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599 Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E —— Aanbieder: Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers. Louis Janse van Rensburg is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Johannesburg, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap. https://www.linkedin.com/in/louisjvr/ [email protected]

Apr 8, 202544 min

Ep 8Reeks: Reisigers - Ep #1/5 - Saam

Reisigers: Die Reeks - Episode #1 van 5 - Saam. Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks. Ons skop af met Episode #1 "Saam". Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. Tog het die lewe 'n plan van haar eie. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl. Klankontwerp deur Gideon Botes. Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën. Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark. Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film. Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore. Oorspronklike dialoog. Meeslepende toneelbeskrywings. Talentvolle stemkunstenaars. Betowerende musiek. Atmosferiese byklanke ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek. —— Luister Skakels: Vind, volg en lusiter na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube. Webwerf: www.louis.africa/reisigers Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599 Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E —— Aanbieder: Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers. Louis Janse van Rensburg is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Johannesburg, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap. https://www.linkedin.com/in/louisjvr/ [email protected]

Mar 19, 202522 min

Ep 7Episode #4 - Wat Volgende?

Episode #4. Wat lê voor vir Reisigers in 2025? —— Episode Notas: Luister na die vollengte Reisigers produksie by www.louis.africa/reisigers. —— Reisigers: Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met hul vrese en drome as jong mans. Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl. Klankontwerp deur Gideon Botes. Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën. Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark. Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film. Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore. Oorspronklike dialoog. Meeslepende toneelbeskrywings. Talentvolle stemkunstenaars. Betowerende musiek. Atmosferiese byklanke ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek. —— Luister Skakels: Vind en lusiter na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube. Webwerf: www.louis.africa/reisigers Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599 Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E —— Aanbieder: Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers: Louis Janse van Rensburg is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Johannesburg, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap. https://www.linkedin.com/in/louisjvr/ [email protected]

Mar 4, 202510 min

Ep 6Episode #3 - Passie Projekte

Episode #3. Hoe om ‘n passie projek aan te pak + ‘N NUWE BOEK: Side Hustles And Startups. —— Episode Notas: Luister na die vollengte Reisigers produksie by www.louis.africa/reisigers. Koop Side Hustles And Startups by www.heavychef.com/books. Four Thousand Weeks deur Oliver Burkeman. Fame Week Africa Keynote. —— Reisigers: Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met hul vrese en drome as jong mans. Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl. Klankontwerp deur Gideon Botes. Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën. Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark. Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film. Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore. Oorspronklike dialoog. Meeslepende toneelbeskrywings. Talentvolle stemkunstenaars. Betowerende musiek. Atmosferiese byklanke ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek. —— Luister Skakels: Vind en lusiter na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube. Webwerf: www.louis.africa/reisigers Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599 Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E —— Aanbieder: Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers: Louis Janse van Rensburg is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Johannesburg, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap. https://www.linkedin.com/in/louisjvr/ [email protected]

Oct 24, 202412 min

Ep 5Episode #2 - Storiekaart

Episode #2. Hoe ek die storie van Reisigers beplan het. —— Episode Notas: Luister na die vollengte Reisigers produksie by www.louis.africa/reisigers. Laai draaiboek af by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met hul vrese en drome as jong mans. Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl. Klankontwerp deur Gideon Botes. Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën. Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark. Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film. Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore. Oorspronklike dialoog. Meeslepende toneelbeskrywings. Talentvolle stemkunstenaars. Betowerende musiek. Atmosferiese byklanke ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek. —— Luister Skakels: Vind en lusiter na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube. Webwerf: www.louis.africa/reisigers Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599 Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E —— Aanbieder: Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers: Louis Janse van Rensburg is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Johannesburg, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap. https://www.linkedin.com/in/louisjvr/ [email protected]

Jul 23, 202418 min

Ep 4Episode #1 - Die Plan

‘n Eenvoudige visie met ‘n 3-punt “Napkin Plan”. —— Episode Notas: Luister na die vollengte Reisigers produksie by www.louis.africa/reisigers. Lees die oorspronklike draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf Leer meer oor Carl Jung se idees oor Synchronicity: https://g.co/kgs/WoiMwkv —— Reisigers: Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met hul vrese en drome as jong mans. Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl. Klankontwerp deur Gideon Botes. Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën. Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark. Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film. Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore. Oorspronklike dialoog. Meeslepende toneelbeskrywings. Talentvolle stemkunstenaars. Betowerende musiek. Atmosferiese byklanke ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek. —— Luister Skakels: Vind en luister na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube. Webwerf: www.louis.africa/reisigers Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599 Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E —— Aanbieder: Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers: Louis is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Pretoria, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap. https://www.linkedin.com/in/louisjvr/ [email protected]

Jul 5, 202420 min

Ep 3Eksklusief: Reisigers (Vollengte Film)

“Op reis na môre. Weg van gister.” Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met hul vrese en drome as jong mans. —— Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl. Klankontwerp deur Gideon Botes. Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën. Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark. —— Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film. Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore. Oorspronklike dialoog. Meeslepende toneelbeskrywings. Talentvolle stemkunstenaars. Betowerende musiek. Atmosferiese byklanke ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek. —— Reisigers potgooi episodes bied aan: Reisigers vollengte film. Agter die skerms kommentaar. Spesiale onderhoude. Persoonlike refleksies. Projek nuus. —— Volg Reisigers by www.louis.africa/reisigers.

Apr 14, 20242h 20m

Voorsmaak #2: "Is dit die Suiderkruis?"

trailer

Reisigers “Op reis na môre. Weg van gister.” Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met hul vrese en drome as jong mans. —— Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl. Klankontwerp deur Gideon Botes. Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën. Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark. —— Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film. Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore. Oorspronklike dialoog. Meeslepende toneelbeskrywings. Talentvolle stemkunstenaars. Betowerende musiek. Atmosferiese byklanke ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek. —— Reisigers potgooi episodes bied aan: Reisigers vollengte film. Agter die skerms kommentaar. Spesiale onderhoude. Persoonlike refleksies. Projek nuus. —— Volg Reisigers by www.louis.africa/reisigers.

Apr 11, 20241 min

Voorsmaak #1: "Beste vriende sedert kleintyd."

trailer

Reisigers “Op reis na môre. Weg van gister.” Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met hul vrese en drome as jong mans. —— Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl. Klankontwerp deur Gideon Botes. Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën. Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark. —— Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film. Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore. Oorspronklike dialoog. Meeslepende toneelbeskrywings. Talentvolle stemkunstenaars. Betowerende musiek. Atmosferiese byklanke ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek. —— Reisigers potgooi episodes bied aan: Reisigers vollengte film. Agter die skerms kommentaar. Spesiale onderhoude. Persoonlike refleksies. Projek nuus. —— Volg Reisigers by www.louis.africa/reisigers.

Apr 4, 20242 min
Copyright 2024. All rights reserved.