PLAY PODCASTS
MAKKIE ONTHOU deur Adelle van Wyk

MAKKIE ONTHOU deur Adelle van Wyk

Radioteater

April 29, 20211h 1m

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Die drama is die wenner van die RSG/SANLAM Radiodrama-skryfkompetisie  van 2020.  Makkie Ghall word deur die polisie ondervra nadat ‘n lyk in haar werkgewer se swembad ontdek is. Vyftien jaar later maak ‘n vreemdeling onverwags sy verskyning, en kort daarna begin Makkie vreemd optree. Die waarheid kom mettertyd uit wanneer ‘n jong vriend en haar susterskind Makkie se storie begin ontrafel. Die spelers is June van Merch, Simoné Benjamin, Dann- Jacques Mouton, André Weideman en Marcel van Heerden.