PLAY PODCASTS
HULLE NOEM HOM MAMBA deur Adriaan Havenga

HULLE NOEM HOM MAMBA deur Adriaan Havenga

Radioteater

April 8, 202150m 17s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Wenner van die prys vir Beste Jong Skrywer in RSG en Sanlam se radiodrama-skryfkompetisie van 2020.
Elbie is ‘n kranige skrywer wat hoop om haar eerste boek te publiseer. Vanaand se afspraak met ‘n uitgewer kan haar en haar seun se lewe heeltemal verander. Alles moet reg verloop. Sy moet net gou winkel toe ry om bestanddele vir ‘n dis te koop – op die donker kronkellende paadjie tussen die dorp en haar kleinhoewe. Die tema van vrees en die verlammende effek daarvan op ons lewens word verken. Die spelers is Joanie Combrinck as Elbie, Wilhelm van der Walt as haar seun Lian, Andre Samuels as die Uitgewer, en Nadia Valvekens en Kay Smith in twee ander rolle.