
Wêreld Kinderkanker Dag 2021 - Wanneer die stryd verby is maar daar steeds hoop is
February 15, 20214m 52s
Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
LJ Visser is op die ouderdom van 2 die eerste keer met Leukemie gediagnoseer. Hy was ongelooflik dapper en sy stryd het almal om hom geinspireer om die meeste te maak van elke dag. LJ is in 2020 oorlede kort na die OFM Braai Challenge hande gevat het met die gemeenskap van Vryburg om fondse in te samel vir sy behandeling. Sy ma Tilana Visser vertel van die pad wat hulle gestap het, hoe 'n speelkamer na hom vernoem is en hoe jy steeds 'n verskil kan maak in die lewens van kinders met kanker.