PLAY PODCASTS
Wanpersepsies rakende kanker diagnose is een van die grootste struikelblokke tot behandeling

Wanpersepsies rakende kanker diagnose is een van die grootste struikelblokke tot behandeling

OFM Family Focus

April 2, 20245m 52s

Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Een van die belangrikste faktore in kanker behandeling en uitkoms is vroee opsporing en diagnose.
Die beginsel is: hoe vroer kanker opgespoor word, hoe beter die kans op suksesvolle behandeling en ‘n positiewe uitkoms. Daarom die uiters belangrike uitlating van SA Journal of oncology: Mites & wanpersepsies aangaande kanker is die hoofrede waarom pasiente laat presenteer met kanker.

Vlooi Venter Kliniese Verpleegspesialis van KANSA sluit by Yolanda Maartens aan en gesels oor die mites en wanpersepsies en die invloed hiervan op uitkoms van behandeling sowel as die grade van kanker.

Lees gerus meer hier: https://cansa.org.za/cansa-on-cancer-myths/