
Vereniging vir Blindes Vrystaat afhanklilk van gemeenskap om voortbestaan te verseker
January 28, 20255m 19s
Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Na 20 jaar se diens by die Vereniging van Blindes Vrystaat, het Marianne Kruger einde 2024 afgetree maar steeds bedien sy die gemeenskap van die Vrystaat. Haar passie vir die werk wat hulle dwars oor die streek doen, kan selfs na 2 dekades nie geblus word nie. Sy sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul dienste en produkte so wel as hul rolbal fondsinsamelings geleentheid die 8ste Maart in Bloemfontein. Jy kan meer uitvind per epos aan [email protected]