SADA beiwer hulself om verandering vir gestremdes in SA te bewerkstellig
December 19, 20235m 0s
Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Wanneer dit kom by die regte en vryhede van persone met gestremdhede in Suid-Afrika – hoe vergelyk ons met die res van die wêreld?
Wat is van die grootste uitdagings wat mense met 'n gestremdheid in die gesig staar?
Yolanda Maartens gesels met Melanie Lubbe, sekretariaat van SADA oor die belangrike rol wat bewusmaking van hierdie daaglikse kwessies speel om aanvaarding en verandering te bevorder.
https://www.sada.org.za/about-us/