
#OFMFamilieFokus - Is dit veilig om die Covid-19 entstof te ontvang en wat is die newe-effekte?
February 10, 20215m 40s
Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Dr Cloete van Vuuren, Internis en Infeksiesiekte-spesialis, gesels oor die huidige Covid-19 entstof, of dit veilig is om te ontvang en wat van die newe-effekte is wat jy kan verwag. Vir meer inligting besoek www.nicd.ac.za