
Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Andre de Clerk, Adjunkhoof Akademies by NJ Heyns Spesiale Skool in Kimberley sluit by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens aan om te vertel watse dienste die skool alles bied, hoe die gemeenskap betrokke kan raak en wat van hul behoeftes is. Verder vertel hy ook hoe die leerders hom oor die jare inspireer het. Kontak die skool gerus by 053 832 8915 om meer uit te vind.