PLAY PODCASTS
Melanoom die dodelikste van die velkankers

Melanoom die dodelikste van die velkankers

OFM Family Focus

December 13, 20238m 18s

Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens praat met Vlooi Venter, Kliniese Verpleegspesialis by die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa), oor bewusmaking van Melanome as die dodelikste van kankers, risiko faktore, kenmerke van melanoma en risiko vermindering.
Vir meer inligting besoek KANSA se webtuiste by www.cansa.org.za
Bel Kansa se hulplyn 0800 66 00 66 of stuur ’n e-pos na Vlooi Venter by [email protected]