PLAY PODCASTS
Kolorektale kanker is onder die top 3 kankers in mans en vroue in SA

Kolorektale kanker is onder die top 3 kankers in mans en vroue in SA

OFM Family Focus

August 5, 20258m 57s

Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Kolorektale kanker is in ‘n groot mate leefstyl verwant, en Suid Afrikaners moet let op die verskeie risiko faktore. Wees bedag op die tekens en simptome van Kolorektale kanker en kry dadelik hulp. Vlooi Venter , Kliniese Verpleegspesialis by KANSA, sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Familie Fokus om te gesels oor die insidensie van Kolorektale kanker so wel as die behandelingspad. Kontak haar gerus [email protected] of skakel die tolvrye hulplyn by 0800 22 66 22.