PLAY PODCASTS
Hormone, menopouse en kanker: KANSA wil dat jy die verhouding tussen 3 beter verstaan

Hormone, menopouse en kanker: KANSA wil dat jy die verhouding tussen 3 beter verstaan

OFM Family Focus

December 1, 20255m 38s

Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Menopouse gaan nie net oor warm gloede en breinbeneweldheid nie. Dit is ook ‘n tyd wanneer hormonale veranderinge die risiko van borskanker kan beïnvloed. Kliniese Verpleeg Spesialis by KANSA, Vlooi Venter, sluit by Yolanda Maartens aan om te verduidelik hoe hormone, menopouse en kanker jou risiko kan beïnvloed. Besoek gerus www.cansa.org.za vir meer inligting.