PLAY PODCASTS
#FamilyFocus: Women's Health Week - Female Fitness

#FamilyFocus: Women's Health Week - Female Fitness

OFM Family Focus

August 24, 20204m 49s

Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Ons eindig vrouemaand af met die kollig op gesondheidskwessies wat spesifiek te doen het met vrou wees. Ek gesels met fiksheid-konsultant en eienaar van Dancesation, Cat van der Merwe oor Vroulike Fiksheid.
Hoekom is dit so belangrik vir vrouens om aktief te wees?
Is daar oefeninge wat jy eerder sou aanbeveel vir die dames?
Mens hoor altyd vrouens moet meer aandag gee aan hulle beendigtheid, is daar oefeninge wat daarvoor kan help?
As fiksheid nie jou doel is nie maar jy wil net aktief raak, waar begin ‘n mens?
Baie vrouens sukkel met hulle gewig, wat is jou raad as fiksheid-konsultant?
Kry meer besonderhede by https://www.dancesation.co.za/