PLAY PODCASTS
Eierstokkanker die dodelikste kanker van alle vroulike kankers

Eierstokkanker die dodelikste kanker van alle vroulike kankers

OFM Family Focus

April 8, 20256m 18s

Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Kanker van die eierstokke is nie die mees algemene van die vroulike cankers nie, maar die dodelikste vanwee die verskuilde tekens en simptome wat aanleiding gee tot laat diagnose en hoe mortaliteit. Vlooi Venter Kliniese Verpleegspesialis by KANSA (Kanker Vereeiging van SA) sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die misleidende tekens en simptome van ovariale kanker/kanker van die eierstokke. Besoek gerus www.cansa.org.za vir hulpmiddels en ondersteuning.