
Dr. Ben van Niekerk van Life Rosepark-hospitaal in Bloemfontein deel oor die wanpersepsies wat rondom Epilepsy bestaan.
February 11, 20266m 20s
Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Epilepsie is 'n toestand wat mense nie verstaan nie. Wat is van die taboos van Epilepsie? Dr. Ben van Niekerk ontmasker sommige van die wanpersepsies, veral vir kinders wat met epilepsie saamleef.