PLAY PODCASTS
Die Helen Bishop tehuis vir gestremdes maak staat op Kimberley se ondersteuning

Die Helen Bishop tehuis vir gestremdes maak staat op Kimberley se ondersteuning

OFM Family Focus

November 26, 20244m 28s

Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Helen Bishop Ortopediese Nasorgtehuis is 'n residensiële sentrum wat sorg, stimulasie en fisioterapie aan 60 kinders en volwassenes van die Noord-Kaap bied. Baie kinders word hier geplaas deur maatskaplike werkers en die howe weens verwaarlosing, mishandeling en verlating en bly uiteindelik tot in volwassenheid by die tehuis as gevolg van 'n gebrek aan toepaslike alternatiewe plasing. Weens 'n befondsingstekort benodig die Helen Bishop tehuis bystand van die publiek om lopende kostes te help dek. Bestuurder van die tehuis, Chrissie Damons gesels met Yolanda Maartens in die OFM Family Focus oor hulle behoeftes en haar betrokkenheid oor die laaste 30 jaar.