
Borskanker ondersteuning gebied deur vrywilligers wat die pad ken
April 16, 20245m 48s
Audio is streamed directly from the publisher (dl.iono.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Ilse De Wit van Reach For Recovery sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die vrywilligers wat deel maak van hul program en hoe belangrik dit is om ondersteuning aan borskanker pasiente te bied. Om betrokke te raak kontak haar gerus by 079 760 4491.