PLAY PODCASTS
Só word Afrikaans in die digitale ruimte uitgebrei

Só word Afrikaans in die digitale ruimte uitgebrei

Monitor

November 22, 20218m 33s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Afrikaans is een van slegs 5 moderne tale wat so gevorderd is, dat dit sedert die begin van die twintigste eeu, tot volwaardige akademiese taal gevorder het. Daar word boonop heelwat vordering gemaak in die gebruik daarvan in die digitale ruimte, soos soekenjins en die digitale ensiklopedie, Wikipedia. Tydens die twintigste verjaarsdagviering van dié platform, is die klem geplaas op die mag van die aanlyn Afrikaanse gemeenskap vir die bevordering van dié taal in die oordrag van kennis. Marlinée Fouché berig diegene wat reeds skouer aan die wiel sit, se geesdriftigheid ken geen perke nie...