PLAY PODCASTS
Só lyk dit binne een van die land se groenste geboue

Só lyk dit binne een van die land se groenste geboue

Monitor

November 3, 20217m 32s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Wêreldleiers by die COP26-klimaatsberaad het hulle verbind tot 'n meer omgewingsvriendelike toekoms. Geboue, veral kommersiële geboue, dra by tot minstens 'n derde van die koolstofdioksied wat in stede vrygestel word. Die Raad vir Groengeboue in Suid-Afrika se doel by vanjaar se beraad is om aandag hierop te vestig. Op internasionale vlak word daar gemik om teen 2030 'n nulpunt koolstofdioksiedvrylating te bereik met nuwe geboue. Ou geboue moet dié standaard teen 2050 bereik. Dit klink vergesog, maar daar is reeds heelwat vordering. Die ontwikkelingsmaatskappy, Legaro, streef daarna om groengeboue op te rig. Sy hoofkantoor in Johannesburg is 'n bewys dat dit nie net moontlik is nie, maar dat dit ook verskeie ekonomiese voordele inhou. Marlinée Fouché het daar besoek afgelê.