
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Onwettige grondbesetting kos die Wes-Kaapse regering miljoene rand.; Ons praat met 'n kenner oor die onlangse vlaag van transito rooftogte, en die rowers se modus operandi.; woord van die week en Leon van Nierop se weeklikse fliekrubriek.