
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
'n Herrie het landwyd losgebars nadat n jong vrou van Kaapstad, onlangs onregmatig deur die polisie gearresteer is. 'n Regskenner sê sy kan moontlik 'n siviele eise teen die polisie indien; Ons praat ook met twee ontleders oor die gebeure en wat ons daaruit moet leer; En vanjaar se Aardklop nasionale kunstefees is gekanselleer - ons praat met die feesbestuurders oor die moeilike besluit wat hulle moes maak