PLAY PODCASTS
Monitor 4 September 2020 - Deel 1

Monitor 4 September 2020 - Deel 1

Monitor

September 4, 202044m 39s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Die speaker van die parlement sê die Helen Suzman-stigting se klag dat die parlement nie die nodige wetgewing het om die staat se COVID-19-reaksie te kontroleer nie, is 'n feitefout én 'n regsfout - uitspraak in die hofsaak is voorbehou. Die regering wil temaparke landswyd oprig by plekke van kulturele belang waar simbole uit Suid-Afrika se geskiedenis bewaar sal word. Agri SA verwelkom die hoëvlak aandag wat plaasaanvalle geniet.