
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
'n Sub-variant van Omicron wek kommer oor 'n moontlike oplewing van Covid-19-infeksies. Verbruikers steier onder stygende kospryse. Dis vandag Wêreld Kankervoorkomingsdag - ons hoor by 'n spesialis of die oormatige gebruik van selfone breinkanker veroorsaak. Universiteite Suid-Afrika reageer op die regering se plan om universiteitsfooie vir 2022 te verhoog. Die EFF herhaal sy oproep dat LP's in hulle massas na die Parlement terugkeer. Die SA Polisiediens hervat sy keuringsinname vir polisierekrute.