
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Klein apteke wurg finansieel, deels omdat die regering hulle nog nie vir Covid-inentings betaal het nie. Kleiner partye oorheers stembriewe in talle wyke. Ons praat met die Daggaparty. Sommige politieke partye beskou plakaatvandalisme met 'n filosofiese oog. Die groenkragprojekte in bodronde 5 beteken R50-miljard se belegging vir Suid-Afrika. Fase 2 beurtkrag het om vyfuur in werking getree en sal tot môreoggend vyfuur duur.