PLAY PODCASTS
Monitor 29 November 2021 - Deel 1

Monitor 29 November 2021 - Deel 1

Monitor

November 29, 202142m 17s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Suid-Afrika bly op vlak een van Covid-19-inperkings in weerwil van 'n nuwe variant van die virus. Landsburgers en baie buitelanders reageer met skok en verslaendheid op die verbod op vlugte na Suid-Afrika wat sommige lande ingestel het. Ons het intussen verneem dat die Verenigde Koninkryk weer vlugte na Suid-Afrika sal hervat. Die talle tienerswangerskappe in Suid-Afrika word by die Vigs-beraad in Durban veroordeel.