
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
In ons verkiesingsdebat val die kollig op die Emakhazeni-munisipaliteit (voorheen Belfast) in Mpumalanga. Ander dorpe wat hieronder val is Dullstroom, Entokozweni (die ou Machadodorp) en Emgwenya (oorheen Waterval Boven). Die gebied is bekend vir sy visvang, en naby genoeg aan Gauteng sodat stedelinge gereeld die drie uur lange rit onderneem net om ‘n visstok daar in die waters te gaan steek. Helaas het die dorpe baie agter uitgaan. Die debatvoerders is van die ANC, DA en Vryheidsfront Plus.