
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Die Hooggeregshof in Kaapstad het nog geen uitspraak gelewer in die saak wat die tabakbedryf teen die regering gemaak het nie.; Die Universiteit van Kaapstad stel navorsing bekend oor die effek van die inperking op tabak verkope.; In Stellenbosch in die Wes-Kaap trek die straat-kunsuitstalling "Gemaskerde Meesterstukke" heelwat aandag.; en ons praat met 'n Suid-Afrikaner wat gesinne van die oorledenes van die treinontsporing naby Stonehaven in Skotland bygestaan het.