PLAY PODCASTS
Monitor 23 April 2021 - Deel 2

Monitor 23 April 2021 - Deel 2

Monitor

April 23, 202145m 10s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

'n ANC raadslid in die Oos-Kaap is skuldig bevind aan verskeie misdade, maar is nie haar werk kwyt nie. Ons kry reaksie van ontleders en kyk na die probleem wat oral kop uitsteek in die land. Daar heers steeds kommmer oor die Gautengse onderwys departement se inmenging by skole. Ons vind meer uit van die eerste Tesla elektriese motor in Suid-Afrika, en die toetse wat dit ondergaan om te bepaal of so motor hier verkoop kan word.