
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Die kollig val op afstandsonderrig tydens die pandemie - ons praat met 'n kenner waar daar verbeter kan word, veral wat landelike skole betref. Die media het die afgelope tyd disproporsioneel aandag gegee aan sekere politieke figure, aldus 'n bekende joernalis. Het hy 'n punt beet? Die Amerikaanse deelstaat Texas word as rampgebied verklaar ná 'n ongewone winterstorm geweldige skade aan infrastruktuur gerig het.