
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Inwoners en vrywilligers doen opruimingswerk in gebiede wat onder gewelddadige plundertogte deurgeloop het. 'n Formele geregtelike ondersoek na die dood van 144 psigiatriese pasiënte in die Life Esidimeni-tragedie begin vandag. Die vloede in Duitsland en België word deur plaaslike owerhede in Europa aan klimaatsverandering toegeskryf. 'n Groep vroue van Lichtenburg in Noordwes het 'n veldtog begin om inwoners se gemoedere te verbeter, wat in die Covid-19-pandemie swaarkry.