
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Wetenskaplikes waarsku dat Groenland se yslaag gekrimp het tot verby n OMKEER punt - die smelting sal voortduur ongeag die mens se pogings om aardverwarming te keer; Die fokus bly op die omgewing - ons voer gesprek oor die impak wat gifstowwe op die koraalriwwe van die Indiese Oseaan het; en ISIS is nou in beheer van 'n Mosambiekse hawestad - ons kyk na die implikasies hiervan.....