
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Nog 'n dag van beurtkrag.; Maar die WNNR sê beurtkrag kan verbruikers vir ten minste nog drie jaar knou.; Die Seevoël en Pikkewyn Rehabilitasie Sentrum sukkel weens 'n gebrek aan fondse om te oorleef.; en 'n Opvoeder van Uitenhage in die Oos Kaap het alle tradisies gebreek om die eerste vroue hoof van die oudste tegniese hoërskool in die land te word.