
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Die politieke kommentator, dr. Piet Croucamp, gee sy mening oor die voortslepende geweld en plundering van winkels in verskeie gebiede in die land. Agri SA het 'n ope brief aan die President Cyril Ramaphosa gerig oor die onrussituasie. Huldeblyke stroom in ná die dood van die voormalige voorsitter van Eskom, dr. Ben Ngubane.