PLAY PODCASTS
Monitor

Monitor

Monitor

May 6, 202044m 41s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens deel sy kommer oor die impak van inperking op die ekonomie; President Cyril Ramaphosa sê die coronaviruspandemie bied aan Suid-Afrika die geleentheid om nuwe sektore in die ekonomie tot stand te bring; Mediese kenners waarsku dat nie-oordraagbare siektes kan toeneem terwyl die wereld se aandag op Covid 19-gevestig is; en ons kyk na die impak van die inperking op Jan Alleman en sy finansies.