
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Arrive Alive sê daar is motoriste wat die padreëls in die grendeltydperk oortree.; Die metaalverpakkinsgindustrie is nog 'n sektor wat nie deur die inperkingstydperk gespaar word nie.; Die minister van gesondheid, Dr Zweli Mkhize, het internasionale verpleegstersdag, toegewy aan gesondheidswerkers en verpleegsters in die stryd teen COVID-19. en 'n navorsingsgenoot verbonde aan Chatham House, sê Afrika state is nog nie eers naby die teiken van n een persent Covid-19 toetsing syfer nie.