
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
President Cyril Ramaphosa kondig 'n sosiale vennootskap aan om die ekonomie om te draai. Die verlenging van die Covid-19-toelaag met nog 'n jaar kan die begin wees van 'n basiese inkomstetoelaag. Ons praat oor die implikasies van gisteraand se staatsrede. 'n Mikrobioloog praat oor die Verenigde Nasies as Internasionale Dag vir Vroue en Meisies in die Wetenskap. Leon van Nierop raak liries oor Agatha Christie se DEATH ON THE NILE in sy weeklikse fliekrubriek.