
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Die Organisasie teen Belastingmisbruik waarsku dat burgerlike verset kan toeneem weens die inperking; die watertoevoer na dele van die Oos-Kaap bly 'n groot uitdaging en die Nelson Mandelabaai-streek stuur af op Dag Zero; Die Reserwebank het sy terugkoopkoers met 50 basispunte verlaag om die ekonomie aan te help - hoe raak dit jou sak? en Eskom voorspel dat hulle drie dae se beurtkrag gedurende die winter sal toepas weens die kragstelsel wat kwesbaar is.