
Season 1 · Episode 14
KATRYN: VROU VAN DIE RICHTERSVELD deur Jan Huisamen - Episode 13
August 26, 201413m 35s
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Abraham en Doempies gesels in hulle tydelike houthut op die Kaapse Vlakte. Abraham vertel van die Namas se luiperdjag. Daaimint, die geheimsinnige man met die tronk-tatoeëermerke, raak 'n dreigende teenwoordigheid.