
Season 1 · Episode 12
KATRYN: VROU VAN DIE RICHTERSVELD deur Jan Huisamen - Episode 11
August 22, 201413m 50s
Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Katryn vertel aan die hof hoe sy Koos Klink betrap het waar hy in die proses was om haar dogter te verkrag. Sy het hom met 'n mes agterna gehardloop met die doel om hom dood te steek. 'n Dokter getuig vir die Staat dat die oorsprong van die bloed op Katryn se rok die oorledene is.