PLAY PODCASTS
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 22 (slot)

BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 22 (slot)

Middagvervolgverhaal

January 10, 202515m 0s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Dis die laaste dag van die vakansie, en die groot oppak begin. Henk se rug is in spasma van heeldag se staan en aartappels skil, en Ansie verras hom deur hom mee te deel dat hy vir Dollie moet help om vir Skommel te haak. Toontjies verloor per ongeluk Dollie se gesogte Harley Davidson Bar & Shield Flames-snoekerballe tydens die opslaan van hulle tafelblad – tot Dollie se groot ontsteltenis. Suzette lei aan vakansieblues, en deel ‘n geheim met Dries wat die wind uit sy seile slaan. Dis die laaste aand om die kampvuur – tot Dries opstaan om met die kampeerders die groot nuus te deel. Dit is die laaste aand in Pikkewynpark... of is dit?