PLAY PODCASTS
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 20

BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 20

Middagvervolgverhaal

January 8, 202513m 46s

Audio is streamed directly from the publisher (traffic.omny.fm) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Pikkie kom met ‘n voorstel na Henk en Ansie dat hulle ’n vis-en-skyfiestalletjie vir die dag moet opslaan. Hy probeer sy beste voetjie voorsit terwyl sy baas in die omtrek is, en sy enigste redding is Ansie se kraakvel-geelstert. Henk en Ansie oorweeg die opsies, en besluit vinnig dat ’n vis-en-skyfiestalletjie glad nie ‘n slegte idee is nie. Ansie verklap aan Henk dat sy graag weer sal wil begin skilder, en selfs Henk bieg dat die stadslewe en kantoorure hom versmoor. Pikkie kry ‘n das wat netjies pas, en Ansie deel met die twee manne haar geheime kraakvel-geelstertsous, wat Pikkie se baas se voete onder hom uitgeslaan het.