
Kortom
604 episodes — Page 10 of 13

Kortom
Susanne Beyers lees J.M. Gilfillan se kortverhaal REËN.

Kortom
Chris van Niekerk lees Eben Venter se kortverhaal POPPIE.

Kortom
Johann Nel lees Johan Nell se kortverhaal TOCCATA IN D MINEUR.

#163
Johann Nel lees Hennie Aucamp se kortverhaal MY TANTE WAT IN CHELSEA WOON.

#162
Petru Wessels lees J.M. Gilfillan se kortverhaal AGTERMIDDAG VAN 'N KIND.

#161
Amor Tredoux lees Hennie Aucamp se kortverhaal LIEWER NIE VANAAND NIE.

#160
Ronel Geldenhuys lees Petra Müller se kortverhale DESEMBERS en WILDE ALS.

#159
Susanne Beyers lees Jeanne Goosen se kortverhale HERMIONE en NOG 'N DAG.

#158
Marko van der Colff lees Hennie Aucamp se kortverhaal, DIE HARTSEERWALS.

#157
Juanita Swanepoel lees Abraham H. de Vries se kortverhaal, INGESNEEU.

#156
Eric Holm lees Hennie Aucamp se kortverhaal, STEVEN EN FAY.

#155
Ronel Geldenhuys lees Petra Müller se verhaal, DIE LUIPERD.

#154
Amor Tedoux lees Hennie Aucamp se kortverhaal DIE REBELLIE VAN DIE ROTTE.

#153
'n Spesiale gedenkstorie vir PG du Plessis. Marko van der Colff lees PG du Plessis se kortverhaal ONS MOND.

#152
Susanne Beyers lees Marlene van Niekerk se kortverhaal STORIE VAN MY NEEF.

#151
Anna-Mart van der Merwe lees P.G. du Plessis se kortverhale WRAAK EN VERDOESELING en 'N KASSIEVERLEDE.

#150
Nick de Jager lees Karel Schoeman se DIE PARK NA DIE VAL VAN DIE BLARE.

#149
Johann Nel lees Koot Steenkamp se kortverhaal KAALKOPPE, GROOTKOPPE EN SPIETKOPPE.

#148
Johann Nel lees Koot Steenkamp se kortverhaal PARTYLYN.

#147
Susanne Beyers lees Roela Hattingh se kortverhaal EINTLIK.

#146
Juanita Swanepoel lees Elsa Joubert se kortverhaal DOGTERS VAN AFRIKA.

#145
Frieda van den Heever lees Grieta Gouws se kortverhaal DIE LIG.

#144
Erik Holm lees Petra Müller se kortverhaal VLERKE OOP EN VLERKE TOE.

#143
Juanita Swanepoel lees Dot Serfontein se kortverhaal TREINRIT.

#142
Frieda van den Heever lees Roela Hattingh se kortverhaal SAKRAMENT.

#141
Juanita Swanepoel lees E. Kotze se kortverhaal DIE LAASTE KUS.

#140
Johann Nel lees Hennie Aucamp se kortverhaal 'N HEILIGE MET HUISBESOEK.

#139
Susanne Beyers lees Welma Odendaal se kortverhaal BY DIE LIDO en Sanchen Henning se verhaal, STILLE NAG, HEILIGE NAG.

#138
Juanita Swanepoel lees Welma Odendaal se kortverhaal DAMBORD.

#137
Johann Nel lees Abraham H. de Vries se kortverhaal DIE GUSOOI.

#136
Pieter van Zyl lees Jeanne Goosen se kortverhaal LUBBERT DAS.

#135
Nic de Jager lees Etienne le Roux se kortverhaal 'N DAG IN BERG-EN-DAL.

#134
Nic de Jager lees Etienne le Roux se kortverhaal 'N DAG IN BERG-EN-DAL.

#133
Amore Tredoux lees Roela Hattingh se kortverhaal SO LIEF SOOS SOUT.

#132
Marko van der Colff lees Abraham H. de Vries se kortverhaal HOUTBAAI-BLUES.

#131
Johann Nel lees PG du Plessis se kortverhale DIE KORSIE SKYN OP PORRELGATE en DIE NAALD SE REËNBOOGOOG.

#130
Juanita Swanepoel lees Abraham H. de Vries se kortverhaal BROOD 2.

#129
Marlo Minnaar lees Ferdinand Deist se kortverhaal DIE BURREMEESTERSVROU en Andre P. Brink se storie oor OOM SJEFFIE SE TWEEDE DOOD.

#128
Carel Trichardt en Petru Wessels lees Dana Snyman se kortverhaal GOEIE TYDING en Marietjie van Rooyen se verhaal, KERSWENS.

#127
Johann Nel lees PG du Plessis se kortverhale BUL-BUL en DIE BASUIN.

#126
Martelize Kolver lees Jeanne Goosen se kortverhaal LEMOENE.

#125
Stian Bam lees Roela Hattingh se kortverhaal HONGER.

#124
Susanne Beyers lees Dot Serfontein se kortverhaal JOA EN DIE BOKKIE.

#123
Sandra Prinsloo lees Rachelle Greef se kortverhaal DIE NAAIMASJIEN.

#122
Sandra Prinsloo lees Rachelle Greef se kortverhaal DIE NAAIMASJIEN.

#121
Anna-Mart van der Merwe lees Ria Smuts se kortverhaal DIE BALLADE VAN ANNA LOURENS.

#120
Juanita Swanepoel lees Nicole Jaekel Strauss se kortverhaal 'N WINGERD VÊR, en E. Kotze se verhaal LUKAS SE KALF.

#119
Susanne Beyers lees Christine Barkhuizen le Roux se kortverhale SOMER en STEEK MY WEG.

#117
Marko van der Colff lees P.G. du Plessis se kortverhale EN TOE SÊ BEËLSEBUB en SAAR MET DIE BRUIN OË.

#118
Marko van der Colff lees P.G. du Plessis se kortverhale EN TOE SÊ BEËLSEBUB en SAAR MET DIE BRUIN OË.