PLAY PODCASTS

Jona en Ester – Deel 21

Ekerk Bybelskool

July 16, 2010

Audio is streamed directly from the publisher (ekerkbybelskool.co.za) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Hier volg deel 21 van die Jona en Ester video reeks, aangebied deur Stephan Joubert. En die klank is weer op die regte standaard!

 

 

Jy kan die video aflaai op jou rekenaar deur op hierdie skakel te kliek met die regterkantse muis knoppie. Kies dan ‘Save taget as…’: Jona en Ester – Deel 21

As jy nie die video kan sien nie, moet jy Quicktime van Apple aflaai. Gaan na: http://www.apple.com/quicktime/download/ en volg die instruksies daar.